Borrelhapjes - Recept Gehaktballen in deken
- Informatie:
- Bekeken: 536x
print recept
email recept
- Ingredienten:
Maak frikkadelletjies so groot soos verkies. (Ek maak gewoonlik kleintjies)
Bak of braai tot mooi bruin.
Deeg:
2 koppies -meelblom -
2 teelepels bakpoeier -
Bietjie sout - 1 eier
- Beschrijving:
Verhit olie tot goed warm soos vir vetkoek. Plaas frikkadelletjies in deegmengsel en rol met 'n lepel tot dit met deeg bedek is.
Skep in olie en braai tot ligbruin of goed gaar. (Nogal vinnig gaar).
Verwyder en besprinkel met Aromat.
Dit kan warm of koud bedien word en selfs saam met enige doopsous.
Geniet dit!
Reacties op Gehaktballen in deken
- Nog geen reacties op dit recept...