Borrelhapjes-Recepten.nl

Borrelhapjes - Recept Aubergine zoute taart


  • Ingredienten:
2 - 3 Eiervrugte -
1 groot ui, gekap -
2 x 250 ml kartonnetjies suurroom -
1 pakkie sampioensop -
1 rol 'Readydoe' skilferkorspastei(BLADERDEEG) -
Gerasperde cheddarkaas vir bo-op
  • Beschrijving:
Skil die eiervrug en sny in skywe.
Pak op skinkbord en sprinkel goed met sout.
Laat staan vir ongeveer 30 minute en was dan die skywe goed onder koue water en droog met papierhanddoek.
Sny skywe in blokkies en braai saam met die gekapte ui.
Voer 'n groot oondskottel uit met kors en smeer die eiervrug en uimengsel bo-oor die kors.
Meng die suurroom met die sampioensop en gooi bo-oor die eiervrugmengsel.
Maak toe met gerasperde kaas.
Bak teen 180?C vir 30 minute.

Reacties op Aubergine zoute taart

  • Nog geen reacties op dit recept...
Plaats een bericht:
Naam:
Email:
Anti spam:
1+1=?
Bericht: